By Plimun Web Design
Tuisblad
Welkom by Oostenberg Oase
We welcome you to our Christian family Website and hope that you enjoy browsing through its content. If you stay in the Oostenberg Area or live nearby do pop in and let God do something special in your life and the lives of the ones you love.
AFM Oostenberg Oasis is part of the AFM of South Africa family which was started in 1908. Gedurende 1944 het mnr en mevr JJ Brand en gesin hulle op ‘n kleinhoewe in Nooiensfonteinweg, Kuilsrivier gevestig. Dit was die begin van die Pinksterbeweging in die dorp. Hulle het huisdienste gehou in samewerking met mense van Brackenfell.
In 1967 is daar begin met ‘n taksondagskool van AGS Belville gemeente. Mnr en mev Brand het toe die sondagskoolwerk voortgesit en opgebou tot 120 kinders aan die einde van 1978. Mnr HG Br

and het begin met die Kuilsrivier kerkboufonds.
Op 26 Julie 1970 het AGS Kuilsrivier afgestig as selfstandige gemeente en op 5 Februarie 1983 is die kerkkompleks ingewy. Pastoor en mev Enslin word as herderspaar bevestig op 16 April 1983. Gedurende 1992 is ‘n stuk grond op die hoek van Kerk en Walnutstrate aangekoop vir toekomstige uitbreiding.
The new building was inaugurated on 16 March 2002 and the work of building His Kingdom in the Oostenberg commenced.
Dr Ettiene en Lee Marais took over as the visionary leaders of Oostenberg Oasis in January 2009. Today Oostenberg Oasis boasts a 1200 seater auditorium with office, youth and childrens ministry facilities on the corner of Church and Walnut streets Rouxville, Kuilsriver.
From here the Oasis family are achieving its vision to be “Too relevant to ignore”.
To God be the Glory!!!!!














